Welkom by die Gereformeerde Kerk Pretoria Wonderboom-Suid

Predikant : Ds SJL Linde
Tel: +27 12 330 1435
Sel: 084 787 5119
Erediens tye
Sondag oggendiens: 9:00
Sondag oggendiens: 10:30
Eredienste
Indien u die eredienste wil bywoon kontak asseblief vir Ds Lohan Linde om te bepaal of ons nie die 50 persone regulasie oorskry nie
Kerkgebou
H/V Naudèstraat en 13de Laan
Wonderboom-Suid,
Pretoria
Tel: +27 12 330 0115